Sondagoggend mark Afgelope Sondag het ons 'n oggend mark gaan besoek. Hierdie gereedskap het my laat dink aan hoe Afrikaans vir my is soos gereedskap waarmee ek die wêreld rondom my binne-kyk en ondersoek. Afrikaans is die manier waarop ek wat die wêreld na my kant toe bring probeer verwerk. Soms is my taal 'n skroewedraaier waarmee ek my issues oopdraai om binne in te verken... soms is my taal die maatband waarmee ek my ervarings meet... soms gebruik ek my taal as knyptang(soek die regte woorde om na die oppervlak te bring) soms as ek sukkel om 'n situasie te verstaan.
"...isn't it weird in life how we are tested, how we are pushed up through the earth to 'become', to rise into our life... over and over again. I felt that this year made me "Me" made me have to become stronger deep in my core, see myself straight on, make what I needed to release, expose, explore... The word I keep hearing in my head is 'liberation', to allow myself to be left undone, and open." Sabrina