Nou die dag beleef ek die wonder van 'n bewolkte dag in Kirstenbosch... die kleure lewe in volle sterkte... geen skerp sonlig wat die detail in die witte steel of die helder kleure oorbeklemtoon nie...
Die sagte lig laat meer detail sigbaar word... uit die ongelooflike ontwerpe verskuil in blomme!
1 comment:
Pragtige foto's!
Post a Comment