Waterverf op vellum
Amanda Botha doen 'n 'poetiese' rondleiding van Willem se werk by die Rupert Museum
Gariep, in marmer en brons
Water from an Ancient Well II in brons en marmer
Ongelooflike sensitiewe detail in sy waterverf skilderye
Tydens die afgelope Woordfees woon ek 'n rondleiding by van Willem Strydom se werke by die Rupert Museum. Die rondleiding word 'n poetiese praatjie aangebied deur Amanda Botha.
Ek was glad nie bewus van Willem Strydom en sy ongelooflike kuns nie! Soos Amanda Botha hom opsom is beslis baie waar; 'Hy is op 'n buitengewone manier besig om inwaarts te kyk en dan vir ons weer te gee'.
No comments:
Post a Comment