Tuesday, September 22, 2009

2 jaar gelede was daar 'n troue..


'in stede van verbeelding het ek jou gekry'
..dankie my geliefde vir 'n fees die afgelope 2 jaar!!

1 comment:

Unknown said...

Ek het ietsie in gemeen!! Dis 'n fees om jou suster te wees....