Sunday, January 31, 2010

Laureline...


...hierdie dame se sketslyne en kleur kom skuif my dadelik tot in my 'happy place'...

Sunday, January 24, 2010

Sutherlandia Frutescens









Die kankerbossie met sy sensitief gekleurde saadhuisies het my oe net nie laat genoeg kry nie...

...het my laat dink aan die subtiele kleure in 'n Johann Slee protea kunswerk... asook die amperste kleur in Esra se pot van dieselfde kunstenaar...





Saturday, January 23, 2010

Detail in Kirstenbosch...











Nou die dag beleef ek die wonder van 'n bewolkte dag in Kirstenbosch... die kleure lewe in volle sterkte... geen skerp sonlig wat die detail in die witte steel of die helder kleure oorbeklemtoon nie...
Die sagte lig laat meer detail sigbaar word... uit die ongelooflike ontwerpe verskuil in blomme!

Sunday, January 03, 2010

'n Nuwe Jaar...

"No one's ever seen or heard anything like this,
Never so much as imagined anything quite like it -
What God has arranged for those who love him."

1Cor2