Saturday, January 15, 2011

Die patroon vir 'n vakansie...











Ons gaan hou 'n seevakansie en oral trek patrone my aandag... op 'n kragboks langs die pad in Mosselbaai... die kantgordyn in ons seehuisie op Glentana en sy 'novilon' vloer... die retro-strandhanddoek... die tafeldoek by 'n eetplekkie genaamd, 'Tafeltjie dek' in Groot Brak...

Saturday, January 01, 2011

Om vorentoe te kyk na 'n Nuwe Jaar...

In 'n tuin in Parys

In een van my vele gunsteling blogs, ene van Keri Smith lees ek die volgende raak... wat iets is van wat ek voel oor die jaar wat voorle^...

"Everything is green.
Everything is waiting and still.

Slowly things begin to move,
to slip into their places.
Groups and masses and lines tie
themselves together.
Colors you had not noticed
come out, timidly or boldly.
Here is a picture, a complete
thought,
and there another and there..."

- Emily Carr 1935