Sunday, January 31, 2010

Laureline...


...hierdie dame se sketslyne en kleur kom skuif my dadelik tot in my 'happy place'...

2 comments:

My Kop Op 'n Blok! said...

Sjoe, hierdie hou ek baie van!

Sedert die naweek het ek ook nou 'n mandjie met buise verf, kwaste ens. maar ek weet nog nie wat om daarmee te maak nie! Hierdie is nogal een idee, ek wil nie graag realisties probeer skilder nie. Ek moet seker maar wag en kyk wat vir my geleer word!

Liezl said...

Baie voorspoed met die skilder!! Ek is seker dit gaan baie genot verskaf!