Wednesday, September 15, 2010

woorde..

“Sou iemand vir my vra: As jy vir die res van jou lewe met een boek op ‘n eiland moet sit, watter een gaan jy kies? Oor hierdie vraag hoef en nie eens tweekeer te dink nie. Vergeet maar van Shakespeare of Tolstoy.Ek sal beslis vir ure, ja,vir die res van my lewe lank met Leon de Stadler se Groot Tesourus van Afrikaans in ‘n palmboom se skaduwee sit terwyl ek die dolfyne dophou en met my wysvinger versies in die nat sand skryf.” ...so skryf Philip de Vos op Versindaba se website! ...
Sien uit na die opkomende Versindaba nou Vrydag en Saterdag...

1 comment:

My Kop Op 'n Blok! said...

Ja, as mens nou Philip de Vos is kan jy seker genoeg versies vir jouself sit en skryf, maar ek dink ek sal dalk Gerrit Komrij se Die Afrikaanse Poësie in 'n duisend en enige verse verkies. Daai groot Tesourus lyk intussen terwyl mens nog hier is interessant.
En sou ek graag by die woordfees wou uitkom... geniet!