Thursday, December 02, 2010

Dis alweer sulke tyd...

Waar is die tyd heen... daardie laerskool dogtertjie van toendertyd wat nog steeds binne my lewe... word vandag 'n volle 41!! ...

Druk
die dag sag
Tussen die nawel
en die vlammende
rooi kroon
breek die duisende
klein harte
van die son
lag
die son
deur jou vingers

- woorde van Jan de Bruyn (effe aangepas)

1 comment:

Hugo said...

Veels geluk, my engel. Mag ons nog saam nog lank vir haar verjaarsdag partykie hou!