Saturday, January 01, 2011

Om vorentoe te kyk na 'n Nuwe Jaar...

In 'n tuin in Parys

In een van my vele gunsteling blogs, ene van Keri Smith lees ek die volgende raak... wat iets is van wat ek voel oor die jaar wat voorle^...

"Everything is green.
Everything is waiting and still.

Slowly things begin to move,
to slip into their places.
Groups and masses and lines tie
themselves together.
Colors you had not noticed
come out, timidly or boldly.
Here is a picture, a complete
thought,
and there another and there..."

- Emily Carr 1935

3 comments:

My Kop Op 'n Blok! said...

Tot wanneer mag mens nog voorspoedige Nuwejaar sĂȘ? Mooi woorde daardie, hoop die jaar is 'n prentjie - maar net nog een nie!

Uiteindelik het ek toe ook by die Weskus uitgekom, so jy kan kom kiekies kyk.

Liezl said...
This comment has been removed by the author.
Liezl said...

Dankie goeie wense!!... ek wens vir baie prentjies hierdie jaar...