Tuesday, December 02, 2008

39

Op 39 voel ek vry en geanker... vry van die hartseer van die verlede, vry van wat mense dink, vry om ten volle te ontdek wie ek is in al die uithoeke van my hart... geanker in my geliefde se hart, geanker in die uitleef van my passies, geanker in my familie en vriende se omgee, geanker in my God wat my daagliks verras op amazingly unieke maniere wat my 'wees' so perfek komplimenteer... ek voel vry deur die ankers van genade, vrede en liefde oral rondom my...

1 comment:

Hugo said...

My engel, mag jou vryheid nooit ontbreek nie, en lei op paaie waar ware geluk vir jou elkedag wag.

Ek sien uit na die pad.