Saturday, February 28, 2009

1ste painting...


my 1ste painting...

"They are the first cracks in your egg, releasing you into your new life..." Dit is wat Danny Gregory te se^ het oor 'your first art' in sy funky book "The Creative License".

Besig met my 2de painting en die 'vrees' van 'ek's nie goed genoeg nie' en 'ek gaan dit nie regkry nie'... kom linger in my kop...
Die aanvanklike 'high' van whaw... ek kan 'kuns' doen... om vir myself te bewys 'stokmannetjies' is nie al wat in my 'repetoir' is nie... is besig om bietjie te taan... en in sy plek kom 'n effense 'plato' in my leer en toepassing van wat ek leer... ek sukkel...
Ek sukkel om dit wat ek sien... visueel oor te dra...
Tog deur hierdie proses leer ek die hele tyd... van werk dwarsdeur die vrees... om sensitief te wees vir die leer-proses en die konstante vordering (al is dit baba-treetjies) te vier as mini-oorwinnings!
"These drawings were done for one reason only; to see before I die" Frederick Franck

No comments: