Saturday, February 28, 2009

1ste painting...


my 1ste painting...

"They are the first cracks in your egg, releasing you into your new life..." Dit is wat Danny Gregory te se^ het oor 'your first art' in sy funky book "The Creative License".

Besig met my 2de painting en die 'vrees' van 'ek's nie goed genoeg nie' en 'ek gaan dit nie regkry nie'... kom linger in my kop...
Die aanvanklike 'high' van whaw... ek kan 'kuns' doen... om vir myself te bewys 'stokmannetjies' is nie al wat in my 'repetoir' is nie... is besig om bietjie te taan... en in sy plek kom 'n effense 'plato' in my leer en toepassing van wat ek leer... ek sukkel...
Ek sukkel om dit wat ek sien... visueel oor te dra...
Tog deur hierdie proses leer ek die hele tyd... van werk dwarsdeur die vrees... om sensitief te wees vir die leer-proses en die konstante vordering (al is dit baba-treetjies) te vier as mini-oorwinnings!
"These drawings were done for one reason only; to see before I die" Frederick Franck

woorde... kuns... kuier...


Carel en Inge (foto van Carel)
Carel, Inge, Martie en Gawie... dankie vir 'n heerlike kuier Vrydagaand! Julle verstaan van passie en die journey saammet dit... Ons voel 'looked-after' met julle in ons community van vriende...

Saturday, February 21, 2009

Dylan Lewis


Van Dylan Lewis se werke by die Rupert Museum
"The source of Dylan Lewis's inspiration is the wilderness; initially it was in chiselled canyons and on arid plains that he first experienced the sense of being 'at home', and it has never left him."

Sunday, February 15, 2009

Valentyn

Cupcake handgemaak deur Liezl
(hartjie handgemaak deur Marelize van "Bite Me")

Dankie my geliefde vir die coolste Valentynsdag nog ...
...'n besoek aan die nuwe DorpStraat Gallery wat die mooiste Marike Prinsloo beelde op die oomblik vertoon... 'n lui lekker droom dwaal tussen Rodin beelde in die Rupert Museum... opgewonde raak oor die kuns van Jean Welz... saam amazed staan voor die werke van Dylan Lewis, so vertoon dat dit bydra tot die amazingness van die kuns wat uit die man se hande vloei... saam gaan ontspan tussen wildedadelpalm en klokkiebos in die botaniese tuin... met bobotie en geel perskes... agterna die luukse van gaan sit en waarneem en teken... natuurlik met die nodige sjampanje as inspirasie...
My geliefde, jy deel my intiemste passies ... 'n valentyn by uitstek!!

Wednesday, February 11, 2009

moeg...

Gail Gwinn
moeg... moeg... moeg... ek wens vir rus... fisiese rus... slaap en slaap en slaap...

Thursday, February 05, 2009

Uiteindelik...

My website is aktief!!