Saturday, February 06, 2010

Vanilla Concrete..











beelde van die keramiekware van Vanilla Concrete se webtuiste

Vanoggend vat ons die pad SomersetWes toe... die keramiek werk van Vanilla Concrete trek al 'n geruime tyd my aandag... en vanoggend het ons hul fabriekswinkeltjie gaan besoek... dis 'n entjie uit Somerset Wes in die Sir Lowry's pas dorp gebied...
Die fabriekswinkeltjie het nie so 'n groot verskeidenheid nie... maar oorgenoeg om die kreatiewe te betower...

1 comment:

BoerinBallingskap said...

Somerset-Wes is my heimat. Ek sal definitief daar 'n draai maak wanneer ek weer in die land is.