Showing posts with label hekel. Show all posts
Showing posts with label hekel. Show all posts
Sunday, October 09, 2011
Hekelkuier
Op 'n Saterdagmiddag kuier ek en twee vriendinne heerlik rondom hekelpenne en sjokolade koek. Ek is besig met 'n 'blommetjie-kombers' en die twee vriendinne wil die blommetjies leer hekel...
Die een blommetjie word 'n amper-klaar borsspeld en die ander blommetjie vorder nie verder as sy middel nie - die wol was dik en die stewige binnekant herinner aan 'n ring... 1...2...3 het ons 'n knopie binne in gewerk en my geliefde buig 'n stuk stewige koperdraad vir die ring... die wolring word vasgewerk aan die koperdraad en 'wha'la' ... 'n oulike ringetjie.
Die sjokoladekoek wat saammet die kuier gegaan het ... is uit die nuutste RooiRose en aanbeveelbaar!
Saturday, September 17, 2011
Inspirasie van 'I love pom-poms'
Lees Cornel Strydom se blog, 'I love pom-poms' raak en kan nie ophou kyk na al die inspirerende fotos van hedendaagse hekelwerk nie!
Sunday, September 04, 2011
Sunday, September 19, 2010
Saturday, August 28, 2010
om te hekel...


Subscribe to:
Posts (Atom)