Tuesday, August 18, 2009

Viva Irma Stern!


Het die naweek diep onder die indruk van Irma se kuns,uit haar huis-museum in Rosebank gestap... Haar boldness vir kleur... en die neersit van die verf (en die los van elke kwashaar daar waar hy neergesit is!) ... inspireer my.
As jy iemand is met 'n oordrewe(baie sensitiewe) gevoel vir gevoelentes... dan kan jy haar net net ligvoets voor jou uit ervaar in haar woning... en ook in die weligheid van haar tuin...
Hierdie is iets wat jy vir jouself moet gaan kyk en beleef!
"The artist creates in order to free himself, only to find himself again in the end"
-Irma Stern, 3Sept1922

2 comments:

My Kop Op 'n Blok! said...

Vroeƫr die jaar was ons by die voorskou van die nuwe Strauss&Co se eerste veiling. As ek reg onthou was daar minstens een of twee van haar skilderye. Gaan kyk by http://www.straussart.co.za/catalogues/ - jy kan die katalugus in pdf's aflaai.

Liezl said...

Dankie vir die verwysing na die Strauss kuns webtuiste! Wonderlike inspirasie.. met al die verskillende werke.. Sal defnitief weer daar gaan besoek.