Saturday, August 22, 2009

vlug


..ek wil gaan skuil in die gedempte kleure van 'n Andries Gouws skildery.. of halfpad ongeskilder wees soos in die painting van Karin Jurick... die suggestie van 'n vrou met 'n boek... iemand wat na 'n ander we^reld ontsnap... agter woorde soos "ek voel soos 'n skip/ wat le^ langs die kus/my toekoms wil reis/ my verlede wil rus" .... agter die woorde van Stef Bos wil ek gaan le^ en wegkruip van hierdie w^ereld... waar als so werklik en in jou gesig is... waar tyd ewig bly tik... waar droom en net-net wees... baie min plek het...

2 comments:

BoerinBallingskap said...

Mooi geskryf! Ek kan identifiseer...

Liezl said...

Lekker as nog iemand soms so voel.. laat my minder 'al-een' voel.