
die uitnodiging... die ring... die v'jaardag koek
'n week en 'n bietjie terug word ek veertig.... voorafbepaal deur my geboortedag... die woorde in my hart:
laat gaan..
surrender..
stilte..
omgee..
eenvoud..
waarheid..
uniekheid..
leef..
vrede..
geloof..
..oorvloed
1 comment:
Ma' djy's nog djonk! 'n Baie mooi nuwe lewensjaar vir jou. Baie kunstig gemaak die uitnodiging en die koek!
Post a Comment