Sunday, January 08, 2012

Creative Courage

Ek is baie opgewonde! Vanaf Maandag gaan ek my 1ste e-kursus meemaak...  Die 'Creative Courage' e-kursus aangebied deur Stephanie Levy begin Maandag - kan nie wag nie!

No comments: